TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

Nikiwe begin weer by Sibeko Gold werk, en Majola sit sy speletjies met Nina en Bev voort en weet nie hulle ken mekaar nie. Sechaba en Matlala wil meer oor die welgesteld­e jong nuweling Sedima weet, en Kgothalo daag onaangekon­dig by Nikiwe se huis op, maar Nikiwe is nie bly om haar besoeker te sien nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa