TV Plus (Afrikaans)

25 – 26 SEPTEMBER

-

Hendrik se lewe hang aan ’n draadjie in die hospitaal, en Sechaba is bekommerd wanneer hy Lerato nie kan kry nie. Later kyk Benjamin, Nikiwe, Rajesh en Kgothalo ’n TV-verslag oor Barker se dood.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa