TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

Sasha en Thomas soen, en Brooke voel sy word geïgnoreer wanneer Ridge aangaan oor Eric wat hom uit die herehuis geskop en Quinn genooi het om in te trek. Steffy vererg haar wanneer sy Quinn by Stephanie se portret sien en sê vir Wyatt sy trek uit, Ridge sê vir Eric niemand gaan Eric respekteer as hy met Quinn uitgaan nie, en later val Stephanie se portret van die muur af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa