TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

Romeo stuur ’n dreigboods­kap aan Hlengiwe, en Ingrid verbreek haar verlowing. Terwyl sy vir haar pa ’n afspraakwe­bwerf wys, is Ingrid geskok om ’n profiel te sien van iemand wat in ’n gelukkige verhouding is. Lindiwe beskuldig Mary daarvan sy versprei lelike stories oor Lindiwe nadat Lindiwe en Kgosi nie meer saamwerk op skool nie, maar Gloria raak histeries wanneer die regte sondaar bekend word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa