TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

MaNgcobo begin haar ontsnappin­g uit Sunnyhill beplan ná sy iets oor een van haar vyande uitvind, Zekhethelo kom agter wat haar ma se planne vir Nosipho is, en Innocentia kry ’n handlanger. GC is in die hospitaal ná ’n noue ontkoming, en MaNzuza en past. Mdletshe keer terug huis toe na ’n toneel van drank en losbandigh­eid en Mumsy en Mxolisi is die skuldiges.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa