TV Plus (Afrikaans)

25 – 26 SEPTEMBER

-

’n Ou bondgenoot van MaNgcobo is terug om haar van Innocentia te help ontslae raak, GC is verras deur die keuse wat ’n geliefde maak, en past. Mdletshe en MaNzuza is geskok wanneer Bhomu MaXimba verlaat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa