TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 SEPTEMBER

-

John word gedwing om te kies: behou sy gesin of gaan voort met sy skelmpie. Skoolhoof Thobakgale word deur die departemen­t van onderwys ingeroep vir ’n gesprek, en Lelo weet nie of sy haar baas, Lehasa, kan vra vir ’n voorskot op haar kelnerinsa­laris nie. John en Charity se affair is voorbladnu­us in die koerant Turf Times, en die ander kelners skuif Lelo eenkant toe wanneer hulle besef sy kry spesiale behandelin­g, maar later skree Lehasa voor kliënte op Lelo.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa