TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 SEPTEMBER

-

Nolwazi en Wandile kom nader aan mekaar, en Zitha gaan ’n ooreenkoms aan wat haar ’n lewe kan kos. Yster word ontvoer, en Getty kruip terug na Cosmo om sy hulp te vra wanneer sy geen ander opsies meer het nie. Wandile beëindig die vriendskap met Nolwazi om nie uitgevang te word nie, en Mrekza vryf sy eks verkeerd op. Namhla is bekommerd oor Zach, en Gadaffi vertel AK van sy aanvalspla­nne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa