TV Plus (Afrikaans)

25 – 26 SEPTEMBER

-

Tau aanskou ’n ontstellen­de voorval by die restaurant, en Zach vind uit wat James se goed bewaarde geheim is. Nolwazi vra Getty se hulp om haar huur te betaal, en Mazwi probeer sy huwelik met Sphe regdokter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa