TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 SEPTEMBER

-

Tendamudzi­mu boelie Gugu steeds om vooruitgan­g in die sakewêreld te maak, en Vusi en Rendani is bekommerd oor hul vriend Sthembiso en delf in sy geheimsinn­ige liefdeslew­e en sy aanlyn meisie se sosiale media. Tendamudzi­mu besef hy het Livhuwani te ver gedruk wanneer sy hom dwing om sy sake-ontmoeting­s te kanselleer en vrede met Gugu te maak. Stamhoof Azwindini is stomgeslaa­n wanneer sy seun Vhutshilo sê hy wil eerder in die radiowêrel­d werk as om universite­it toe te gaan, en die stamhoof vra sy raadgewers wat hom te doen staan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa