TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

Gugu weet nie hoe om die stamhoof, wat eerder die twyfelagti­ge sakeman Tendamudzi­mu oorweeg, te beïndruk nie. Sthembiso en sy aanlyn liefie maak ’n afspraak, en Tendamudzi­mu wil Gugu uit Thathe hê. Mulalo kry ’n besoeker, en Gugu se vennoot Livhuwani dreig haar man, Tenda, omdat hy Gugu intimideer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa