TV Plus (Afrikaans)

25 – 26 SEP.

-

ThandiT wil hê Lebo moet help om Ace se reputasie te ruïneer, en die vroue by Yours Truly wil ’n nuwe kliënt beïndruk. Simoné vra Charmaine om w wat oor is van Azania en Chris se huwelik te help vernietig.

 ??  ?? Ace moet ’n dubbele Thandi-aanval afweer.
Ace moet ’n dubbele Thandi-aanval afweer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa