18 – 22 SEP­TEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

T­han­di se trou­plan­ne met U­hu­ru word deur Ace ver­traag, en Chris reik uit na Brandon in sy tyd van nood. Lu­la­ma voel skul­dig om ’n ge­sin te ver­deel wan­neer Mand­la uit sy huis trek om tyd saam met haar deur te bring, en I­re­ne is ver­ras wan­neer sy hoor haar seun Chris het Si­moné, s sy ou skool­lie­fie, ge­sien. T­han­di en haar ma Ly­dia pro­beer Ace so­ver kry om te er­ken hy het T­han­di as t tie­ner ver­krag, en A­za­nia pro­beer die or­de in haar huis her­stel ty­dens d die cha­os van Si­moné se v ver­dwy­ning.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.