TV Plus (Afrikaans)

18 – 22 SEPTEMBER

-

Zama en Jabu daag hul familie se wense uit en hulle hou aan uitgaan. Qaphela raak vasgevang deur sy suster Zama se liefdesdra­ma en al is hy nog woedend vir haar help hy haar steeds. Thandeka voel nie lekker nie en haar dokter se diagnose pla haar. Blade is vasbeslote om uit te vind wie Sihle se medepligti­ges in koning Zweli se moord was, en Judas vind uit wat Iris se ware bedoelings met sy familie is. Lethu haat dit om nie van die familiepro­bleme vertel te word nie, en Skaleni se vinnigrykw­ord-plan laat hom in die moeilikhei­d beland.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa