TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

Judas is seker Iris voer iets in die mou en hy begin in haar verlede rondsnuffe­l, en Samson het probleme om Mbodla te vertrou. Sbu voel die druk van sy huwelik en reageer sleg daarop, Bhekumuzi vra raad by Phumelele oor sake van die hart, en Samson en Sunday beraam ’n plan om Blade se aandag van hulle af te lei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa