13 – 14 SEP­TEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Ban­zi storm in om Clau­dia en Ke­ro se ont­moe­ting te on­der­breek en waar­sku hul­le om ver van hom af weg te bly, en Go­go N­ge­ma praat met haar klein­dog­ter Si­mi oor Si­mi se moei­li­ke groot­word­ja­re. Go­go N­ge­ma be­sin oor haar dog­ter T­hu­li se fou­te, en Ban­zi is ver­ward wan­neer die po­li­sie hom oor die moord op sy sa­ke­ven­noot Ro­bert on­der­vra. Clau­dia is be­kom­merd wan­neer haar plan om Ban­zi ge­ar­res­teer te kry boe­me­rang, en Go­go N­ge­ma delf in T­hu­li se ge­kwel­de le­we.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.