TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

Pearl beplan wraak teen haar pa, David, ná Suffocate haar vertel wat gebeur het, en Mampho wil net vriende met Sifiso wees ná hul ongemaklik­e soen. Palesa kry ’n oproep van die hospitaal oor die toetse wat sy ondergaan het ná sy deur Vega verkrag is, en Mampho is jaloers wanneer haar bestie Reneilwe onthul sy gaan met haar ekskêrel Sifiso opmaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa