TV Plus (Afrikaans)

25 – 26 SEPTEMBER

-

Gugu beplan ’n fotosessie vir die volgelinge van haar videoblog en ander sosiale media, maar dinge neem ’n onverwagte wending. Sli het ’n wonderlike verrassing vir Neo, maar dalk gaan hy nie so bly wees as wat sy gehoop het nie. Thabelo is nie ingenome met Neo se besluit om sy van te verander nie, en die rusie tussen hulle kan tot ’n paar vuishoue lei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa