TV Plus (Afrikaans)

13 – 14 SEPTEMBER

-

Sli soek nog antwoorde en omdat Vusi nie wil help nie, probeer sy met die voorvaders kommunikee­r. Elders is Kabelo jaloers op Neo se terugkeer na die gim en bokskryt, en die afrigter Mandla het erger probleme as om twee boksers uitmekaar te hou: hy probeer die twee vroue in sy lewe, Ruth en Thando, gelukkig hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa