TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Thabelo het ’n ope boksdag by die gim gehou in die hoop om ’n paar atlete te lok, Rendani het haar geluk in die kryt beproef, en Sli het uitgevind Vusi stel nie in sy verlede belang nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa