TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

Kea reik na Kagiso uit vir ondersteun­ing ná Kwanele haar verraai, en Bakang is vasbeslote om sy hart te volg en vir Vuyiswa te sê hoe hy oor haar voel. Kwanele veroorsaak ’n opskudding by ’n familievie­ring en laat almal gons, en Harriet is oorgehaal vir oorlog met ’n vyand. Elders maak Kagiso, Goodness en Gracious reg vir die groot dag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa