TV Plus (Afrikaans)

25 – 26 SEPTEMBER

-

Die Khoza- en Maake-families verklaar oorlog, en ’n hofsaak volg op Jerry se dood. Vuyiswa se getuienis is rampspoedi­g, Boi is senuagtig om in die getuiebank te staan, en Mabuza se vuil geheime begin bekend word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa