TV Plus (Afrikaans)

VAN TV TOT SILWERDOEK

-

Dis nie net TV-kykers wat weer Ab Fab-manewales geniet nie – Jennifer en Joanna het ook hul ikoniese karakters in die 2016-fliek Absolutely Fabulous: The Movie laat herleef. “Ek het dit geskryf en al byna die konsep verkoop toe iemand vra: ‘Het jy ooit vir Kate [Moss – ’n sentrale figuur in die storielyn] gevra?’” vertel Jennifer. “Ek het nie daaraan gedink nie, ek het bloot aanvaar sy sal instem. Toe stuur ek bra senuagtig die draaiboek vir haar en Kate laat weet: ‘Mal hieroor! En sal ek die fliek doen? Ja . . . ’” • Absolutely Fabulous: us: The Movie word op p Dinsdag 26 Septem- ber om 02:55 op M-Net (*101) uitge- saai (sien bl. 41).

 ??  ?? Joanna en Jennifer in 2016 by ’n vertoning van hul fliek.
Joanna en Jennifer in 2016 by ’n vertoning van hul fliek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa