TV Plus (Afrikaans)

Sese

-

Dis so jammer baie van my familie en vriende kan nie meer WWE en John Cena kyk nie. – TANYAH HADJIMARTI, FACEBOOK Wanneer kom Karmen terug 7de Laan toe? Sy’s maande gelede ontvoer! – DINESH, FACEBOOK Wonderlik! Ek wag al lank dat The Amazing Race terugkom. – PIETER, FACEBOOK Jon Snow – King Of The Iron Throne! Wat ’n seisoen! – ZOLA ZWANE, FACEBOOK Dis beter, SABC3! The Amazing Race en Survivor is die heel beste programme. – LEROY HLATSHWAYO, FACEBOOK Ek hoop Vince en Charmaine vind weer liefde in 7de Laan. – LOUISE, FACEBOOK Wat het van die geselsprog­ram Dr. Phil op SABC2 geword?SHIRLEY BAINES,Dit het net verdwyn. – FACEBOOK Ek hoop Ring Of Lies se seisoen 2 gaan langer as net drie maande aanhou. – ZOLANI XABA, FACEBOOK Saai asseblief Saterdag vir ons die hele Cinderella-fliek uit. – TASHRIQUE WATSMANN, FACEBOOK Sal dit waardeer as e.tv die herhaling van Sistahood later uitsaai, ná Jake & The Neverland Pirates. – PATRICIA KAGEE, FACEBOOK Hoekom saai e.tv nie meer die WWE-programme uit nie? Ek verstaan dit nie. – ZENOBIA, FACEBOOK Gaan Barker weg uit Isidingo? Dit sal regtig vir my jammer wees ná al

die jare! – LIZELLE VENTER, FACEBOOK Moet asb. nie Sami Brady in Days kritiseer nie – sy’s die beste vrouekarak­ter in die sepie. – KATHY RUHRMUND, FACEBOOK Ek hou meer van Survivor. Amazing Race is te vinnig; altyd ’n gejaag. – LENIE STANDER, FACEBOOK Laan. Hulle pas nie bymekaar nie. – EDWARD VAN DER WESTHUIZEN, FACEBOOK Ek kan nie wag vir die nuwe seisoen van The Amazing Race nie! – YUSIE DAVIDS, FACEBOOK Ek sien nie uit na Tjovitjo [dramareeks] nie. – NONJABULO NGUBANE, FACEBOOK Betty Bangles op VIA behoort Engelse onderskrif­te te hê. Dit lyk na soveel pret, maar ek’s nie altyd seker wat hulle sê nie. – ADRIAN BOULLE, FACEBOOK Regtig, SABC3? Los Days vir ou Charlie’s Angels? Wat gaan aan? – BRITNEY ABRAHAMS, FACEBOOK Baie geluk met jul verlowing, Ivan Botha en Donnalee Roberts (Pieter en Annelie van 7de Laan). Julle pas perfek bymekaar! – ALETTA HELEN CLAASSEN, FACEBOOK Ek kan nie wag vir The Walking Dead seisoen 8 nie. – WENDY NETTA, FACEBOOK Kan e.tv nie die Amerikaans­e sepie General Hospital Suid-Afrika toe bring nie? – CALSEY, FACEBOOK Sjoe! Innocentia terug in Uzalo? Ek het dit nie verwag nie! – MAHLANGA MABULIE, FACEBOOK

 ??  ?? Kit Harington as Jon Snow in Game Of Thrones. Ek is teen Vince en Aggie se liefde in 7de
Kit Harington as Jon Snow in Game Of Thrones. Ek is teen Vince en Aggie se liefde in 7de
 ??  ?? John Cena en die ander Supersterr­e het na SuperSport geskuif.
John Cena en die ander Supersterr­e het na SuperSport geskuif.
 ??  ?? Donnalee en Ivan.
Donnalee en Ivan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa