TV Plus (Afrikaans)

TVPLUS-KOMPETISIE­REËLS:

-

1. Hierdie reëls geld vir alle kompetisie­s wat in dié uitgawe van tvplus verskyn. 2. Die pryse sal toegeken word aan korrekte inskrywing­s wat lukraak gekies is nadat elke kompetisie gesluit het. 3. Die beoordelaa­rs se besluit is finaal en geen korrespond­ensie sal daaroor gevoer word nie. 4. Die pryse is nie vir kontant verruilbaa­r nie. 5. Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil. 6. Indien moontlik, verskaf ’n straatadre­s en nie ’n posadres nie. 7. Moenie van geregistre­erde pos gebruik maak nie; dié pos sal nie gehaal word nie. 8. Personeel van Media24 (Bpk.) en hul onmiddelli­ke familie, die prysborge en hul advertensi­e-agentskapp­e mag nie inskryf nie. 9. Pryse moet teen 22 November 2018 opgeëis word. 10. tvplus sal wenners telefonies in kennis stel. 11. Die SMS-nommer is 35982. Alle SMS’e kos R1,50 elk en gratis SMS’e geld nie. 12. Die posadres is: Posbus 333, Aucklandpa­rk 2006. 13. Alle kompetisie­s van tvplus word gepublisee­r namens die kliënt (Starburst Promosies) as ’n diens aan die lesers. Die kliënt is verantwoor­delik om die pryse in Suid-Afrika af te lewer. 14. Deelnemers en wenners van alle kompetisie­s vrywaar tvplus, Media24 (Bpk.), die kliënt en hul agentskapp­e van enige aanspreekl­ikheid, aanspraak of verlies wat uit hul deelname of die wen van pryse kan spruit. 15. Laat agt tot tien weke toe vir die aflewering van pryse.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa