TV Plus (Afrikaans)

Bobaas-bakkertjie

Die Koekedoort­jie- deelnemer Evan Eva Maritz is ewe bedrewe agter die bakpanne as op die tenni tennisbaan.

- Koekedoort­jie Seisoen 1 Woensdae kykNET (*144) 20:00

Dis nie aldag dat ’n mens ’n kranige jong tennisspel­er raakloop wat net so passievol oor die kombuis en bak is nie. Evan Maritz (13) van Eldoraigne, Pretoria, het al op driejarige ouderdom vir sy ma help plaatkoeki­es bak. Hy is een eenen van die tien jong Koekedoort­jies Koekedoo ortjies wat Woensdagaa­nde Woensdaga aande om die gesogte titel meeding en gesels graag oor sy passies, flaters en bakgeheime. Het jy self besluit om vir Koekedoort­jie in te e skryf? Ek het dit lank la ank oorweeg, maar my mym ma, Nerina, het my uiteindeli­k teindelik oorreed. Sy het my ook na die opnames van Koekedoort­jie vergesel en ondersteun. Wat was die lekkerste uitdaging in die kompetisie? Die sneeupieke wat ons in episode 2 (11 April uitgesaai) moes bak. Ons moes verskillen­de aspekte baasraak, soos die koekiebasi­s, meringue en sjokolade tot die sneeuvlokk­ies. Het Koekedoort­jie die aandag van jou skoolwerk afgetrek? Glad nie. Ek kry tuisonderr­ig, dus kon ek met goeie tydsbeplan­ning elke dag van die kompetisie steeds by my skoolwerk uitkom. Het jy enige groot flaters gemaak? Ja, byna in elke episode! Maar die ergste ramp was toe ek per ongeluk die vatlap- pies p aan die brand gesteek het (episode d 3, 18 April uitgesaai). Oeps!

Waar W kry jy jou resepte? Ek gebruik graag resepte re wat ek op die internet kry, solank so dit vooraf getoets is. Ek beproef graag g resepte van my koshelde, die Britse B sjefs Jamie Oliver en Nigella Lawson, La en die Amerikaans­e sjef Thomas T Joseph.

Watter W kosprogram­me kyk jy? Al die MasterChef-reekse, M en natuurlik Koekedoort­jie. K Volg Vo jy resepte tot in die fynste besonder

hede? he Nee, ek volg nie alles noukeurig nie. Ek hou daarvan daarva om resepte hier en daar ’n bietjie aan te pas en my eie stempel daarop af te druk. As jy ’n maat wil beïndruk b of bederf, wat sal jy vir hom of haar bak? Ek sal ’n vierlaagko­ek maak, met die persoon se gunsteling-versiersel g en ook baie lekkergoe goed as versiering. Wat mamaak jy graag? Suur-lemoenmeri­nguetert lemoenm is my gunsteling, om te bak en te Watter W eet! gebak kon jy nog nooit baasraak nie? ni hard h ’n daaraan Lawapoedin­g. om dit reg Maar te ek kry. werk Is daar van jou maats wat jou been trek of spot omdat jy bak? In die tuisskoolk kringe waarin ek beweeg word die k kinders aangemoedi­g om hul passies e en belangstel­lings uit te leef. En niem mand kla as hulle proefkonyn­e van my b bakpogings moet wees nie! Jy is ook ’n ywerige sportman? Tennis is m my groot liefde en ek bring ure op die te tennisbaan deur. Maar ek hou ook van sp spansport soos sagtebal. Sal Sa jy eendag ’n sjef of bakker wil word? Ek E sal graag ’n top- Suid-Afrikaanse tennisspel­er te wil word wat in my vrye tyd ty bak.

 ??  ??
 ??  ?? Evan in aksie in die Koekedoort­jie-kkombuis.
Evan in aksie in die Koekedoort­jie-kkombuis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa