Nou in A­me­ri­ka

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Xan­der troos Em­ma ná Zoe die kol­lig steel by die Ho­pe For The Fu­tu­re-mo­de­ver­to­ning, en S­tef­fy se ba­ba kry ’n nu­we op­pas­ser. Bill maak se­ker S­tef­fy be­trap Ho­pe en Li­am in ’n kom­pro­mit­te­ren­de po­si­sie by For­rester C­re­a­ti­ons, en Bill spog by Jus­tin na­dat hy S­tef­fy oor­tuig het Ho­pe en Li­am hoort saam as ’n paar­tjie. S­tef­fy gaan ’n skok­ken­de oor­een­koms met Bill aan wat tot ’n S­pen­cer-swaard­hals­snoer om haar nek kan lei, en Rid­ge kon­fron­teer Bill ná hy van S­tef­fy se hart­seer ge­hoor het, maar hy kom Wy­att teë, wat vol twy­fel­ag­ti­ge sto­ries is.

DAYS

Ga­bi sê vir S­te­fan Ab­by is swan­ger na­dat sy uit­vind Ab­by be­plan ’n a­bor­sie, wat Ab­by dwing om aan C­had te er­ken hy’s nie die pa nie. S­te­fan smeek Ab­by om die ba­ba te hou, en Vic­tor waar­sku Eve Jen­ni­fer gaan ag­ter­kom hul­le het T­he­re­sa skul­dig laat lyk vir die be­sit van dwelms. Ci­a­ra is vas­be­slo­te om Ben te be­skerm teen Ho­pe en Ra­fe se on­der­soek en om regs­hulp vir Ben te kry. John en Mar­le­na vra Bra­dy en E­ric om van hul ver­skil­le te ver­geet en hul trou­dag saam met hul­le te vier, en S­te­ve kry goeie nuus wan­neer sy ver­ban­de af­ge­haal word.

Y&R

Ky­le kry die oor­hand by Ja­bot wan­neer Ash­ley hom in be­heer laat ter­wyl sy in Eu­ro­pa is, Nick en P­hyl­lis hou hul af­fair stil, maar daar wag ’n na­re ver­ras­sing op Nick ter­wyl hul ver­hou­ding uit­ra­fel ná hul ren­dez­vous ont­hul is. De­von reik uit om Hil­la­ry te troos, en hoop daar ge­beur ’n won­der­werk na­dat sy haar ba­ba ver­loor het weens die mo­tor­on­ge­luk wat Li­ly ver­oor­saak het, en Hi­la­ry en De­von praat oor hul her­in­ne­rings wan­neer Hi­la­ry se toe­stand ver­swak. El­ders is Ma­ri­ah ver­plet­ter na­dat sy haar mei­sie Tes­sa be­trap dat sy ’n an­der vrou om­hels en haar uit­ge­vang het dat sy weer jok, maar Tes­sa praat oor haar ge­heim.

S­tef­fy, Li­am en Ho­pe is in nog ’n ver­hou­dings­drie­hoek vas­ge­vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.