TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

The Orville

Seisoen 1 M-Net-dek/sat (*101) 16:00/17:00 Sci-fi

Episode 2 Bortus en Klyden is ontsteld omdat hul eier uitgebroei het en dit ’n meisie is – en hulle oorweeg dadelik gender-herindelin­g.

Station 19

Seisoen 1 M-Net (*101) 19:00 Drama

Episode 9 Dean keer per ongeluk die polisie, brandbestr­yders en ’n burgerlike tydens ’n brand in ’n huis vas.

Survivor: Cambodia

Seisoen 31 SABC3 (*193) 19:30 Realiteit Episode 2 Abi-Maria hou haar eenkant na sy gehoor het wat Peih-Gee en Shirin oor haar skinder.

9-1-1

Seisoen 1 M-Net (*101) 20:00 Aksie Episode 5 Die span moet ná ’n ramp by ’n Indiese troue gaan help. • Lees meer op bl. 63.

Mense Mense

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Komedie Episode 20 Salomé besluit om die eerste skuif te maak en Rossouw na Liesl se skooldans te vra.

Elke Skewe Pot

Seisoen 2 kykNET (*144) 20:30 Komedie

Episode 7 Wilma is uiteindeli­k in ’n verhouding – ’n internet-verhouding met ’n Britse koninklike. En nou is die man op pad Suid-Afrika toe.

Chicago Med

Seisoen 1 e.tv (*194) 20:30 Drama

Episode 11 ’n Hofsaak staar dr. Halstead in die gesig nadat hy ’n moenie-bybring-nie-bevel verontagsa­am het.

The Good Fight

Seisoen 2 M-Net (*101) 21:00 Drama Episode 5 Ná Colin se ma vir dronkbestu­ur gearrestee­r is, sê Lucca vir hom sy is swanger.

The Handmaid’s Tale

Seisoen 2 M-Net (*101) 22:00 Sci-fi Episode 8 June kyk geskok toe hoe Fred Serena met ’n belt slaan omdat sy ongehoorsa­am was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa