TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

MacGyver

Seisoen 2 M-Net-dek/sat (*101) 16:00/17:00 Aksie Episode 10 Die Phoenix-span help ’n navorsings­vaartuig wat in die ysige Noordpool-waters vassit.

Hawaii Five-0

Seisoen 8 M-Net (*101) 19:00 Aksie

Episode 4 Daar word by die Five-0-bedieners ingebreek en die identiteit­e van geheime informante word gesteel.

Code Black

Seisoen 3 M-Net City (*115) 19:00 Drama

Episode 10 Die beeldmater­iaal wat Diego stilletjie­s opneem sal nuttig te pas kan kom in Elliot se wanpraktyk­verhoor.

Onder Die Suiderkrui­s

Seisoen 1 SABC2 (*192) 19:00 Drama

Episode 11 Douglas vertel Jazz ’n musiekmaat­skappy stel belang om van Jazz se musiek op ’n album op te neem, en Jazz is in die wolke.

Fynskrif

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Drama

Episode 7 ’n Jong man probeer geld van ’n aanranding­seis gebruik om sy studiegeld te delg, maar sake loop lelik skeef. • Lees meer op ble. 32-33.

NCIS

Seisoen 15 M-Net (*101) 20:00 Aksie Episode 8 Die span stel ondersoek in na ’n moord wat met ’n bedrog-en-omkoopsaak verband hou.

Chicago PD

Seisoen 4 e.tv (*194) 20:30 Aksie (sien langsaan)

Episode 9 Die brandweerm­an Kelly Severide (van Chicago Fire, 2012-nou) word ondervra oor sy kar wat ’n noodlottig­e ongeluk veroorsaak het.

The Blacklist

Seisoen 5 M-Net (*101) 21:00 Aksie Episode 2 Red en Liz is op die spoor van ’n miljardêr-kunsdief.

Animal Kingdom

Seisoen 3 M-Net (*101) 22:00 Drama Episode 2 Twee maande het verloop sedert Baz dood is en Smurf se geld raak op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa