TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

Koffieboon

Seisoen 1 kykNET (*144) 17:30 Leefstyl

Episode 8 Johrné kuier by die koffiekroe­g Toro in Potchefstr­oom, en kyk wat die welsynsorg­anisasie Mosaic alles vir wesies doen.

Modern Family

Seisoen 9 M-Net (*101) 19:00 Komedie Episode 4 Jay se vriend Shorty bring ’n bietjie te veel tyd na sy sin saam met Gloria deur.

Will & Grace

Seisoen 9 M-Net (*101) 19:30 Komedie Episode 6 Die vriende probeer ingryp wanneer Karen meer as normaalweg drink.

DEKATv

Seisoen 6 SABC2 (*192) 19:30 Leefstyl

Episode 19 Charlenè gesels met die danseres Tarryn Albert, en die span kuier in Atlantis in die Wes-Kaap by vroue wat in die boek Vroue Van Atlantis geprys word vir hul gemeenskap­swerk.

Madam Secretary

Seisoen 4 M-Net (*101) 20:00 Drama

Episode 12 Die president is paniekerig wanneer die Bulgaarse ambassade met ’n soniese wapen aangeval word.

Edik Van Nantes: Winter

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Leefstyl Episode 8 Die broers maak ’n paar uithaler-disse en kyk ook na die Franse koskultuur.

Die Kasteel

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:30 Komedie

Episode 20 ’n Troue word by Die Kasteel bespreek en almal werk hard om dit te laat slaag, maar dan trek ’n gevaarlike griepgogga hulle plat.

Lethal Weapon

Seisoen 1 e.tv (*194) 20:30 Aksie Episode 10 Riggs en Murtaugh word vasgevang in ’n oorlog tussen dwelmbende­s.

Taken

Seisoen 2 M-Net (*101) 21:00 Aksie

Episode 2 Bryan moet sy pa se oorlewings­lesse inspan wanneer die vliegtuig waaarin hy en ’n belangrike ooggetuie is neergeskie­t word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa