TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

Survivor: Cambodia

Seisoen 31 SABC3 (*193) 19:30 Realiteit

Episode 3 Die twee stamme word in drie verdeel en die derde groep stel vas hul nuwe kampterrei­n het feitlik geen voorraad nie.

9-1-1

Seisoen 1 M-Net (*101) 20:00 Aksie (sien langsaan) Episode 6 Valentynsd­ag word ’n nagmerrie vir die noodhulpsp­anne.

Mense Mense

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Komedie

Episode 21 Julian gaan ’n weddenskap met Sebastian aan hy sal hom ore aansit wat fiksheid betref.

Elke Skewe Pot

Seisoen 2 kykNET (*144) 20:30 Komedie

Episode 8 Renier besluit om sy naam op die ESPdatabas­is by te voeg, maar dis eintlik om Sandra te oortuig sy is steeds die enigste vrou vir hom.

Chicago Med

Seisoen 1 e.tv (*194) 20:30 Drama

Episode 12 Maggie word vir dwarsbomin­g gearrestee­r wanneer sy ’n polisiebea­mpte keer wat ’n pasiënt wat op pad is teater toe ná ’n dronkbestu­urvoorval, in hegtenis wil neem.

The Good Fight

Seisoen 2 M-Net (*101) 21:00 Drama Episode 6 Lucca onthul haar swangerska­p aan die vennote, en Adrian verwerf kletsprogr­amroem.

Devious Maids

Seisoen 3 e.tv (*194) 22:00 Drama Episode 7 Genevieve stel Reina aan, en Evelyn probeer Zoila se baba koop.

The Handmaid’s Tale

Seisoen 2 M-Net (*101) 22:00 Sci-fi

Episode 9 Voordat sy saam met Fred na Kanada vertrek, sê Serena vir Offred sy sal by ’n ander gesin geplaas word sodra haar baba gebore is.

Castle Rock

Seisoen 1 M-Net (*101) 23:05 Sci-fi Episode 2 Henry word voorgestel aan ’n vreemde nuwe kliënt by die Shawshank-tronk. • Lees meer op bl. 51.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa