TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

MacGyver

Seisoen 2 M-Net-dek/sat (*101) 16:00/17:00 Aksie

Episode 11 Kersfees word bederf wanneer Mac deur die LA-polisie in hegtenis geneem word omdat hy van terrorisme verdink word.

Onder Die Suiderkrui­s

Seisoen 1 SABC2 (*192) 19:00 Drama

Episode 12 Jazz en Mary tref reëlings vir Danni en Douglas se kuiertjie, en Stephen besoek Donny op die plaas om ’n paar saketransa­ksies te beklink.

Hawaii Five-0

Seisoen 8 M-Net (*101) 19:00 Aksie Episode 5 Die span krap kop oor misdade wat klaarblykl­ik op eilandvolk­svertellli­ngs gebaseer is.

Code Black

Seisoen 3 M-Net City (*115) 19:00 Drama

Episode 11 Rox word deur ’n dronk bestuurder omgery, en Leanne het nuus vir Ariel oor haar aanneming.

Fynskrif

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Drama Episode 8 ’n Student word daarvan beskuldig dat hy ’n eksamenvra­estel gesteel het, en ’n weeskind dagvaar die boedel van ’n ontslape musikant om die helfte van sy erfgeld te bekom. • Lees meer op ble. 32-33.

NCIS

Seisoen 15 M-Net (*101) 20:00 Aksie Episode 9 Sloane vra Gibbs om haar te help om die persoon op te spoor wat ’n vriend vermoor het.

Chicago PD

Seisoen 4 e.tv (*194) 20:30 Aksie

Episode 10 Die intelligen­sie-eenheid is op ’n gereedheid­sgrondslag ná nog ’n jong vrou se lyk gevind word, en hulle besef hulle het met ’n reeksmoord­enaar te doen. • Lees meer op bl. 53.

The Blacklist

Seisoen 5 M-Net (*101) 21:00 Aksie

Episode 3 Red en Liz ondersoek verdagte polisieski­etvoorvall­e, en Red span met Tom saam om in kontak te kom met die misdaadond­erwêreld.

Animal Kingdom

Seisoen 3 M-Net (*101) 22:00 Drama

Episode 3 Smurf het ’n nuwe rooftog in gedagte vir haar seuns, en Baz se moordenaar, Mia, trek by die Codys in.

Strike Back

Seisoen 5 M-Net (*101) 23:00 Aksie

Episode 2 Scott, Mike en die res van die Section 20-span is op Ray McQueen se spoor ná ’n bomontplof­fing by die Britse ambassade, en is oortuig daarvan hy werk nie alleen nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa