TV Plus (Afrikaans)

REEKSE HERNU

-

• Die polisiekom­edie Brooklyn Nine-Nine (2013-nou) is nie net van kanselleri­ng gered nie – dit kry ook nou ’n verlengde sesde seisoen met 18 episodes.

• Dwayne Johnson se sportdrama Ballers (2015-nou) is vir ’n vyfde seisoen hernu ná slegs twee episodes van seisoen 4.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa