TV Plus (Afrikaans)

VERONICA MARS

-

Twee jaar nadat Kristen Bell ingestem het tot die nuwe weergawe, is haar speurdrama Veronica Mars (2004-2007) op dreef nadat die stroomdien­s Hulu in Augustus die regte gekoop en die draaiboek laat September goedgekeur het. Hoewel die rolverdeli­ng nog nie afgehandel is nie, gaan die vervaardig­ing van die reeks in Oktober begin, en in die vierde seisoen is Veronica op soek na ’n reeksmoord­enaar ná ’n reeks moorde in Neptune.

 ??  ?? Veronica Mars los weer moorde op.
Veronica Mars los weer moorde op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa