TV Plus (Afrikaans)

PROJECT RUNWAY

-

Heidi Klum en Tim Gunn sluit aan by die vlaag TV-sterre wat gewone televisie verruil vir die videostroo­mdiens – albei verlaat die realiteits­modereeks Project Runway (2004-nou) vir ’n ongetiteld­e modereeks op Amazon. “Ek is ongeloofli­k trots [op Project Runway],” sê Heidi. “Dit sal my altyd na aan die hart lê.” Intussen het Tim laat glip die nuwe reeks gaan ’n nuwe blik werp op mode en realiteits­televisie.

 ??  ?? Heidi Klum en Tim Gunn het Project Runway ná 16 seisoene die rug toegekeer.
Heidi Klum en Tim Gunn het Project Runway ná 16 seisoene die rug toegekeer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa