TV Plus (Afrikaans)

13 REASONS WHY

-

Die derde seisoen van die selfdooddr­ama 13 Reasons Why (2017-nou) slaan ’n nuwe koers in nadat die stroomdien­sreus Netflix laat glip het Katherine Langford gaan nie Hannah Baker in seisoen 3 speel nie, die een rondom wie die vorige seisoene gedraai het. Die goeie nuus is dat Brenda Strong (Bryce se ma Nora) en Tim Granaderos (Bryce se vriend Montgomery) gereelde spelers word, wat daarop sinspeel die ryk seun Bryce (Justin Prentice), wat van verkragtin­g beskuldig word, sal ’n groter rol speel in die derde aflewering, wat vroeg in 2019 gestroom kan word.

 ??  ?? Brenda Strong en Tim Granaderos gaan voortaan heeltyds te sien wees in 13 Reasons Why.
Brenda Strong en Tim Granaderos gaan voortaan heeltyds te sien wees in 13 Reasons Why.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa