TV Plus (Afrikaans)

LETHAL WEAPON

-

Seisoen 1 e.tv (*194) 20:30 Episode 15

Dis die episode waarop fans van die oorspronkl­ike fliek-franchise gewag het: Die polisiepaa­r Riggs en Murtaugh moet die pyn van ’n prokureur Leo Getz teen dwelmhande­laars beskerm. En hoewel ons gehou het van Joe Pesci as Leo in die fliek, is die snorman Thomas Lennon beslis die kyk werd.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa