RUGBYKAMPIOENSKAP
M-Net-dek/SS1 (*201) 16:51 Opgeneem SABC2 (*192) 19:00
Die Springbokke vat Australië vandag in Port Elizabeth aan, en rugbyliefhebbers gaan naels kou: Kan die Bokke op tuisbodem wen ná hulle vroeër vandeesmaand so teleurstellend was en in Brisbane teen die Wallabies verloor het?