TV Plus (Afrikaans)

IN SEARCH OF ALIENS

-

Seisoen 1 History Channel (*186) 19:20 Episode 3

Giorgio Tsoukalos se hare is nie die snaaksste ding wat jy in vanaand se episode sal sien en hoor nie. Volgens Gio het hy bewyse die legendarie­se Loch Ness-monster is nie ’n dinosourus of selfs van die aarde nie – dis ’n alien!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa