TV Plus (Afrikaans)

FYNSKRIF

-

SEISOEN EINDIG Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Episode 13

Ons neem afskeid van die prokureurs van Van Wyk & Vennote en hou duimvas vir ’n opvolgreek­s. Daar is baie vrae wat vanaand beantwoord moet word: Gaan die praktyk in die slotepisod­e gered word en gaan Ben (Neels van Jaarsveld) en Katrien (Cintaine Schutte) se liefde seëvier?

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa