TV Plus (Afrikaans)

26 – 28 SEPTEMBER

-

Nina is bekommerd oor haar mammograma­fspraak, en Lindy vind uit van Liam en Bibi se vriendskap. Nina deel haar geheim met Gideon, Bibi vertel Maryke van die voorval in Potties, en Chrissie en Daniël gaan na haar matriekafs­keid. Die Noord-Suid-rugbytoern­ooi skop af, Renate se lojaliteit is verdeel tussen Bibi en Lindy, en Nina vertel haar kinders van haar borskanker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa