TV Plus (Afrikaans)

BEDERFBROK­KIE!

-

Liam bedankop Dinsdag 9 Oktober by die Stryders en op Woensdag 10 Oktober is Bart en Kristien in groot moeilikhei­d by die Stryder-raad oor die onverwagte bedanking. Sal Bart en Kristien erken dis omdat hulle Liam mal maak met hul kwaadstoke­ry? Dis al wat Liam van plan sal laat verander.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa