TV Plus (Afrikaans)

1 – 5 OKTOBER

-

Renate konfrontee­r Bibi oor ’n skindersto­rie, en Festus en Koekie vind hul volgende rykwordske­ma. Maryke sit Magda op haar plek, Bibi bedink haar vriendskap met Liam, en Festus en Koekie betrek Sakkie by hul dobbelry. Pottie leer Magda ’n les, Nina is gespanne oor haar afspraak by die onkoloog, en die struweling tussen Bibi en Lindy en die res van die Stryder-vroue duur voort. ’n Gelukslag tref Sakkie, Blitz en Julia sit vas oor hul toekoms, en Festus is oortuig hulle het ’n aandeel in Sakkie se Lotto-geld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa