TV Plus (Afrikaans)

8 – 9 OKTOBER

-

Bart gaan te ver met Liam, Koekie word deur die helm getref, en Nina gaan vir toetse om die aard van haar kanker te bepaal. Liam se bedanking saai amok by die Stryders, Reitz lees skelm die eerste paar bladsye van Anna se boek, en Festus vind ’n nuwe gelukskoot.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa