TV Plus (Afrikaans)

1 – 5 OKTOBER

-

Die Laan is in rep en roer oor Rickus se verdwyning, Willem en Rickus kry goeie nuus, en Bonita verloor haar hart op iemand spesiaals. Aggie kan nie haar verloofrin­g kry nie, Lesedi erken sy het gevoelens vir iemand ontwikkel, en Mariaan konfrontee­r André oor Rickus. Fikani help Aggie uit die moeilikhei­d, en André en Connie kry skokkende nuus wat hulle erg raak. Alexa is bekommerd oor Chris se gesondheid, en Olivia sukkel om aan te beweeg en van die verlede te vergeet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa