TV Plus (Afrikaans)

8 – 9 OKTOBER

-

Jacob en Xander sit nie langs dieselfde vuur nie, en die jongklomp is desperaat om die beloning te kry wat Aggie aanbied vir die opspoor van haar verloofrin­g. André en Connie het haakplekke in hul verhouding, en Charmaine meng by Xander se lewe in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa