TV Plus (Afrikaans)

BEDERFBROK­KIE!

-

Die span kry op Maandag 1 Oktober nog skoknuus oor die saak, en die volgende dag verdiep Bonita se gevoelens vir Xander wanneer hy haar weer ondersteun. Maar dan verkrummel Bonita se wêreld wanneer Xander haar op 11 Oktober vertel hy het wel gevoelens vir iemand, maar dis nie vir haar nie . . . En waar laat dit Bruynwaves en veral Vanessa?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa