TV Plus (Afrikaans)

KITSFEITE

-

Die Axios School Of Skills is in twee verdeel tydens opnames. Terwyl daar in die een deel verfilm is, kon kinders steeds in die ander deel skoolgaan. Axios se skoolbaadj­ie is gebruik – die skoolwapen is net na dié van Arendsvlei verander. Die regte skoolhemde en -broeke is ook gebruik en net aangepas. Beatrice se kantoor en die ontvangs by die skooll isi leë kamers wat nie gebruik is nie. Daar was skaars lig in die vertrekke en die stelontwer­pers moes dit omskep. Die foto’s in die ontvangsar­ea is onlangs geneem, maar dis verouderd laat lyk en die sertifikat­e en trofeë is spesiaal vir die reeks gemaak.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa