TV Plus (Afrikaans)

DIE RES

-

LIONEL (Jody Abrahams, Donovan Roux in 7de Laan, 2008) Die biker hou van drink, kan nie ’n mooi vrou weerstaan nie en vat graag die langpad. Hy en sy gesin trek na Arendsvlei en steek donker geheime weg.

JANICE (Crystal-Donna Roberts, Charmaine in Vallei Van Sluiers, 20102015) Die hardwerken­de ma en vrou sal enigiets doen om haar gesin te verbeter. Sy smag na status en aanvaardin­g in die gemeenskap.

WENDY (Rehane Abrahams) Wendy is ’n skelm mikrogeldl­ener en besit Die WendyHouse-restaurant. Om dinge te vererger koester sy wraak teen iemand. AUNTY GERTIE (Celeste Mathews) Die matriarg van die Cupido-familie. Sy is altyd daar vir haar kinders en kleinkinde­rs, maar soek self ’n bietjie liefde.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa