TV Plus (Afrikaans)

26 – 28 SEPTEMBER

-

Lucy se idees oor hoe om haar aan-af-verhouding met Mrekza te herstel het opgedroog, en Pele besluit om werk te soek. Die stryd om die beheer van JM Eco City verskerp, en Lesedi se klasmaats vermy haar wanneer hulle uitvind sy is dalk verkeerd oor haar verkragtin­gstorie. Mnr. Carlson is voorbladnu­us, Smanga weet nie of hy moet optree oor sy gevoelens vir sy kollega Zitha nie, en Lucy doen vir oulaas iets om haar verhouding te red.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa